literature

wat bly is die woorde

Deviation Actions

lovespetals's avatar
By
Published:
291 Views

Literature Text

Soos U alleen was, is ek allen,
Deur Judas veraai
Lojaliteid is net ‘n woord
Soos verskonings soos moord

Soos U veraai was, is ek veraai
Deur getroue vriende
Liefde is ook tog net ‘n woord
Soos erkennings soos jamer

Soos U kalm was is ek kwaad
Deur ‘n woede in my  sukkel ek om te vergewe
Verstandigheid is mos net ‘n word
Soos redes, soos anvaaring


Soos U vertrou het, so twyfel ek
Deur Judas veraai
Alles is net woorde
Altyd kom daar net woorde
:|:
© 2006 - 2024 lovespetals
Comments28
Join the community to add your comment. Already a deviant? Log In
Noelab1's avatar
jinne maar dis lekker om afrikaans hier gelees te kry!!!! en dis so mooi! dankie dankie dankie!!!